 |
Kommentaar
Die volgende kommentaar is ontvang per
SMS.
|
25 Junie 09 |
Al die bekendes sing so lekker
by ons basaars, waarom nie ons eie bekendes nie? Soos ds
Thinus van Staden, Kevin Leo, Oorwinningskinders, ds Fanie
Beukes, La Diva... |
|
25 Junie 09 |
Briefskrywers in Die
Hervormer van Julie 09, lees tog weer ds Etienne Fourie
se artikel op bl 3 van Mei se uitgawe. |
|